×
 

Our Testimonials

Our Testimonials

Barry Baie dankie aan jou en jou span vir die vriendelike en goeie manier waarop julle die situasie hanteer het. In vandag se tye is dit kliënte diens wat die verskil maak en ek het dit op reg beleef. Ek sal beslis julle aanbeveel aan ander mense. Ek is sekere dat dit nou beter sal gaan en ek sal jou op hoogte hou. Nico

Kommentaar nadat die klient ontevrede was met sekere aspekte en ons gratis teruggegaan het om alles volgens sy keuse reg te maak.

Hallo Elaine. Dit wil so voorkom. Jul tegnikussie is amazing en het regtig moeite gedoen! Goud werd! Baie baie dankie. Sal ook vir ITS laat weet van julle goeie diens. Sommer more!!!

Die kommentaar was 'n antwoord op my navraag of die hitte pomp nou reg werk nadat ons daaraan gewerk het.

Hi Elaine, Ek waardeer julle diens. So bly daar is mense wat trots is op hulle werk. Mag ek julle vra of julle bereid sal wees om julle naam op ons lys van service providers te plaas vir ons area? Nogmaals baie dankie

Nog tevrede kliënte, Dr en Mev van Rensburg 

Barry se maatskappy is een van ons heel beste verspreiders en installeerders in die land. Hulle is in die Pretoria omgewing en ook uitstekend op naverkoopdiens. Ons gaan hulle gebruik as installeerders indien ons tender aansoek suksesvol is.

The CEO of one of our suppliers

I must commend your company on your service, it is PHEONOMINAL! I’ve never worked with such an efficient company ever."

Soweto Hotel and Conference Centre

"Ek wil ook net vir jou sê, al was ek nou nie self by die huis nie, is jou tegnikus ‘n “keeper”. My vrou sê sy het lanklaas sulke profesionaliteit beleef en goeie dienslewering. Julle is definitief aanbevele!"

 Financial Controller, Aurecon

"THANK YOU VERY MUCH!!!  It has been a while since I worked with such a professional Contractor who is hell bound on delivering a service and not just an installation.  My compliments to your onsite team who were efficient, good, courteous and left the site as clean as they got it.   I am certain that you will be installing a couple of energy saving solutions at Mates of mine as I will be punting your business far and wide!!!"

Mr Edwards, Pretoria East